5 maande gelede
Hoe gaan Mariaan die vrede in die Welman-huis herstel?
Foto: www.apm.co.za  ~ 

7de Laan, weekdae 19:00 op SABC 2


Diederik ondersteun Marko in ’n moeilike tyd.


Hoe gaan Mariaan die vrede in die Welman-huis herstel?


Diederik vra Aggie om op ’n jeug-event wat Bruynwaves reël, ’n praatjie te lewer vir die 16 dae van aktivisme teen vroue- en kindermishandeling. Connie voel positief oor haar toekoms in die Laan.


Justin se spoke van die verlede haal hom in. Vince en Bonita besin oor hul moeilike jaar. Die Bruyn­waves-span stres oor hul nuwe kontrak. Xander pak af by Chris.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters