4 maande gelede
Calvin probeer Angelique weer uit die Zamdelas se kloue red
Foto: www.tvsa.co.za  ~ 

Isidingo, weekdae 19:00 op SABC 3


Tyson en Kgothalo bring ’n bose plan in werking om die Sibeko’s by te kom. Die belofte van maklike drugs verlei Calvin. Thulile se geldinsameling lei tot verrassings.


Lincoln loop hof vir borgtog. Eddie soek ’n belydenis van hom.


Calvin probeer Angelique weer uit die Zamdelas se kloue red. Sechaba is nie beïndruk met Lerato se aankope nie. Calvin sukkel om die verlies van Katlego te verwerk.


Sechaba en Lerato bots oor sy vrygewigheid. Lincoln besef hy’t Nikiwe se hart gebreek.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters