2 maande gelede
Bridgette is ontsteld oor haar pa se moordenaar uit die tronk kom
Foto: Twitter  ~ 

Suidooster, Maandae tot Donderdae op kykNET & Kie, 20:00

Bridgette is ontsteld oor haar pa se moordenaar uit die tronk kom.

Rhafiek ontmoet Lee-Ann en Ian. Michelle glo dit spook in die Sea Breeze-kompleks. Michelle en Stefan gooi ’n housewarming. Bianca bring die dag met Ismail deur.

Lee-Ann dink Mrs J vermy die realiteit. Nicole probeer Rhafiek oortuig om terug te keer werk toe.

Haar pa se dood ry Lee-Ann. Michelle is vies vir die bure. Ismail werk aan sy drome, terwyl Rhafiek ’n besluit oor sy job by Suidooster Properties neem.



Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters