10 maande gelede
Bianca verseker Stefan hy is nie haar baba se pa nie
Foto: Suidooster  ~ 

Suidooster, Maandag tot Donderdag 20:00 op kykNET & Kie

Bianca verseker Stefan hy is nie haar baba se pa nie en pak af by Mymoena. Nuwe bewyse laat Ni­cole begin glo Rhafiek is skuldig.

Lee-Ann probeer vrede maak met Tim. Bridgette vind uit waar Je­rome werk en neem ’n besluit waarmee Ian ongelukkig is. Stefan het ’n verrassing vir Michelle.

Rhafiek probeer uitvind wie hom saboteer. Ian en Rhafiek stamp koppe. Ian hoor iets wat hom laat dink Rhafiek is dalk onskuldig. Jerome maak ’n fout by die werk.



Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters