11 maande gelede
Barker sit sy voet dwars neer waar Jody betrokke is
Foto: The Citizen
Foto: gossip guy

Isidingo, weekdae 19:00 op SABC 3


Gabriel tel net moeilikheid op nadat hy besluit het om Tyson se vuilwerk te doen. Nikiwe blameer Gabriel oor hy Shaft 8 oopgelaat het vir boosdoeners.


Conrad daag op by die perskonferensie. Danny is bly daaroor, maar Angie is agterdogtig. Gabriel vra Zukisa of sy weet waar die sak is.


Tyson geniet dit om Lincoln te sien spartel. Barker sit sy voet dwars neer waar Jody betrokke is.


Majola is terug en hy het skokkende nuus vir Eddie, wat sweer om Katlego se moordenaar te vind.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters