3 maande gelede
Alexa en Amorey sukkel om hul ma te vergewe
Foto: Afternoon Express  ~ 

7de Laan, weekdae 19:00 op SABC 1


Omdat hy die vorige dag nie huis toe gekom het nie, is die Welman-kinders oortuig daarvan dat hul pa weer drink.


’n Bekende uit Marko se verlede kom kuier. Xander is geskok toe Vince hom Justin se storie vertel.


Matrone is opgewonde oor die brugkompetisie. Gaan Marko die beste besluit vir Tinus maak? Matrone se reputasie lê aan skerwe.


Alexa en Amorey sukkel om hul ma te vergewe. Amorey probeer Justin se gedrag te regverdig. Chris is keelvol en sit sy voet dwars neer.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters