5 maande gelede
Spanning nou nog erger
 ~ 

’n Boom staan by die puin van ’n gesloopte huis in die Bedoeïense dorpie Umm al-Hiran, Israel. Die sloping van huise in die Negev-woestyn in Januarie het die verhouding tussen die regering en die Arabiese minderheid nog meer gespanne gemaak. Die polisie het destyds ’n man doodgeskiet wat hom verset het. Foto: AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters