4 maande gelede
Op-die-bol kroegman red girl se lewe
Getty Images  ~ 

‘n Kroegman sê hy het op sy voete gedink en ‘n jongdame uit ‘n aaklige situasie gered.

Soos julle seker alreeds weet, gevaarlike mans, so ongelukkig en ontwettig soos dit is, spike vroue se drankies met ‘roofies’, of Rohypnol, ‘n dwelm wat bekend is in die behandeling van slapeloosheid.

Maar een kroegman sê hy het een ou gekeer van ‘n kwesbare meisie uitbuit deur doodeenvoudig drankies te ruil. Hy kon die ou nie keer van die dwelm in gooi nie, maar het seker gemaak dis juis hy wat sy eie bedwelmde drankie gedrink het.

“Toe hy nie kyk nie het ek die drankies omgeruil. Gekyk hoe die ou homself bedwelm,” het hy op die webwerf Whisper geskryf.

Ons kort meer sulke op-die-bol kroegmanne. - mirror.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters