9 maande gelede
Cop (57) vermis sedert ou Krismis
Foto: Pink Ladies  ~ 

'n Cop is sedert ou Krismis vermis.

Dion Juan Gaston Dumas (57) is laas op 24 December 2016 gesien. Hy het sy huis Saterdag verlaat om 'n Kersgeskenk by sy ma se dokter se huis te drop. Volgens die dokter het Dion ingeloer en om 16.00 weer gery. Maar sedertien het hy soos 'n groot speld spoorloos verdwyn. 

Hy het 'n blou en groen T-hemp aangehad, 'n denim kortbroek en sandale. Dit was die laaste keer dat enigiemand vir Dion gesien het. Hy het 'n wit BMW 318 met die registrasienommer: CK13372 bestuur.

Indien enigiemand enige inligting het kontak asb die Malmesbury-SAPS. Of bel Col Nielson/Wo Durandt by 071 604 8379. Alternatief skalel die volgende nommers met enige info: 022-482 7500, 083 412 8667, 082 778 3501, PLTT 072 214 7439. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters