9 maande gelede
Liggaam van vermiste cop gevind
Foto: Verskaf  ~ 

Die liggaam van die vermiste polisiebeampte is gevind nadat hy as vermis aangemeld is op ou Krismis.


Dion Juan Gaston Dumas (57) is laas op 24 December 2016 lewend gesien. Hy het sy huis Saterdag verlaat om 'n Kersgeskenk by sy ma se dokter se huis te drop. Volgens die dokter het Dion ingeloer en om 16.00 weer gery. 


Die ondersoekbeampte, konstabel Henry Durant, het sy familie van sy dood ingelig nadat sy liggaam vanmiddag om 12:00 gevind is. 


Cops het Dion se BMW gevind en die man gearresteer wat die kar bestuur het. Hulle het later sy liggam gevind, sê Durant.


Dion het met sy 87-jarige ma gewoon en is een van vyf broers in Malmesbury. He het ook twee susters.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters