3 maande gelede
Pret voor in buk
Avaan Ackerdien (links) en Ayaan Ackerdien chill lekker langs die waters.  ~ 

Sonlanders het vir oulaas, nog voor skole vandag begin het, by die Willows-vakansie-oord uitgekamp. Son se fotograaf DEON FERREIRA het die foto’s geneem.

Triftan Williams (links) en Elridge Roman.
Tamsin Williams (links), Jillian Williams en Katherine Roman span lekker uit.
Spencer Kivedo (links agter), Kirsty Kivedo (regs agter), Connor Thomas (voor links) en Russel Kivedo (voor regs) baljaar lekker in die water.
Avaan Ackerdien (links) en Ayaan Ackerdien chill lekker langs die waters.
Neetesh Ranchod en Henna Ranchod (4 jaar oud) gly lekker.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters