2 maande gelede
Queen Plate 2
Naomi Rodrigues.  ~ 

Die jaarlikse L’Ormarins Queen’s Plate-perdewedren op die Kenilworth-renbaan was ’n fees oor twee dae. Daar was glad nie ’n tekort aan glitz en glam nie. En dan daar was ook perde, natuurlik. Son se fotograaf PETER ABRAHAMS was daar. Kontak hom gerus by 021 406 4459 of per e-pos by peter.abrahams@son.co.za.

Naomi Rodrigues.
Julia Jacobs wys ’n bietjie been in ’n deursigtige romp.
Clayton Morar, Jo-Ann en Steven Barnwell geniet die dag.
Lana en Lynn Fortune lyk darem alte veel soos voëls van eenderse (blou) vere.
David Tlale en Tatum Keshwar lyk elegant in wit.
Dayana Khafiz en Andrew Fowler se outfits tref die oog.
Olga van Heerden & Amy Julius.
Lindiwe Mazibuko
TK van GHFM en Candice Samuels rock hul outfits.
Julia Jacobs, Jeewarani Naidoo en Megan Jacobs pose.
Philida Solomons en Naomi Rodrigues het vet pret.
Tracey Roslindt is koel in ’n rok deur Merwe Mode.
Kelly Mostert & Mel Mogajane.
Courtney Cuzins & Danielle De Wet.
Irma G van Heart 104.9fm.
Nayla Jones
Fernando Gierdien & Kelly Rinquest
Olga van Heerden, Amy Julius, Kerry-Ann Le Tord & Malicent Henderson.
Kelly Mostert & Mel Mogajane.
Naomi Rodrigues.
Philida Solomons, Bob Weisse & Naomi Rodrigues.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters