4 dae gelede
Kapenaars ruk op vir Cape Town Carnival
Hierdie dansers laat die crowd se voete sommer lekker jeuk.  ~ Melinda Stuurman
Wes-Kapenaars van all walks of life het Saterdag in groot getalle na die Groenpunt Fan Walk opgeruk om die Moederstad se 8ste Cape Town Carnival te geniet.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters