9 maande gelede
Van #DeathPost na #PrayerPost
 ~ 

Die internet het nou maar eenmaal net geen chill. Daar was die #DeathPost en nou is daar die #PrayerPost.

Talle was die afgelope week omgekrap oor die vreemde #deathpose.

Sosiale media gebruikers laai nou foto’s van hulself wat kniel en die bybel vashou, soos een wat sit en bid en sommige wat selfs hul arms oop hou en uitstrek na die hemel.

Hulle sê selfs dat die wat die #DeathPost gedoen het, het vir moeilikheid gevra en was besete met demone.

Talle geestelike leiers het ook hul misnoë uitgespreek met die vreemde praktyk.

DailySun
berig Biskop Sandile Nxumalo sê ‘n verhouding met die Almagtige is nie iets waarmee mense moet speel nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters