5 dae gelede
Joernaliste oor JZ-boeke bekyk
The President's Keepers (Publisher: Tafelberg)  ~ 

DIE cops ondersoek glo die twee ondersoekende joernaliste Jacques Pauw en Pieter-Louis Myburgh oor hul omstrede boeke oor korrupsie waarby pres. Jacob Zuma glo betrokke is.

Maar die polisie sê daar is geen sake teen die twee aanhangig gemaak nie.

Die sake is moontlik op ’n ander manier deur die polisie geregistreer (as ’n inquiry). Pauw se boek The President’s Keepers en Myburgh se boek, The ­Republic of Gupta, maak opslae.News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters