4 maande gelede
Eskom ontken dat hy geldkrisis het
 ~ 

ESKOM ontken hy huiwer op die rand van bankrotskap.

Dié staatsonderneming ontken ’n berig in die Sunday Times wat beweer hy het net genoeg kontant vir die volgende drie maande. In ’n verklaring wat gister uitgereik is, sê Eskom omdat sy resultate Woensdag uitgereik word, is hy nie by magte om volledig op die bewerings te reageer nie. ’n “Kontantkrisis” word egter ontken. – Netwerk24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters