9 maande gelede
Dikbek FNB kliënt vent op brug
 ~ 

Eers was daar kritiek dat die regerende party nie langer die stadoin met sy naam daarop kan vol maak nie, en nou het ‘n ongelukkige kliënt ‘n groot banier vanaf ‘n brug gehang op ‘n hoofweg in Jozi.

First National Bank (FNB) was omtrent in die nuus Maandag oggend.

Die banier het sy eie weergawe van wat hy meen die bank se akroniem voor staan: “Flippen Negligent Bankers”.

En wie ook al agter die banier sit, was nie die enigste ongelukkige kliënt nie.

Die ANC het vir sy 105ste verjaardagvieringe die naweek die 40 000-sitplek Orlando Stadion gebruik in plaas van die 94 000-sitplek FNB Stadion. - timeslive.co.za

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters