10 maande gelede
Cops alert ná skare toeslaan
 ~ 

KURUMAN. – Cops hou sake fyn dop in die Bankhara Bodulong village in Kuruman nadat ’n mob die naweek winkels van buitelanders bestorm en ge-loot het. Twee eienaars is ook aangerand.

Sowat 50 buitelanders het ná die aanval gevlug.

Cops is steeds in die area om sake dop te hou as geweld weer sou uitbreek. Saterdag het ’n groep inwoners minstens 26 tuckshops ge-loot en eienaars aangeval.

Moord

Die polisie het vier verdagtes gearresteer omdat hulle eiendom beskadig het. Geweld het uitgebreek nadat ’n Pakistani ’n 16-jarige seun op Nuwejaars-aand doodgesteek het.

Die man word aangehou en het reeds in die hof verskyn op aanklag van moord. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters