9 dae gelede
Black Coffee 'n dag voor sy troue beroof
Foto: Instagram  ~ 

Bekroonde DJ Black Coffee is ‘n dag voor sy troue beroof teen gunpoint.

Die DJ het Saterdag op Twitter verduidelik wat gebeur het.

Volgens Black Coffee het ‘n random ou hom gedwing om sy venster by die Garage oop te maak, dit met ‘n hammer ge-smash en geëis die hitmaker hom sy horlosie gee.

Die DJ en die aktrisse, bekend vir haar rol as Nandi in 7de Laan, het Sondag ewige trou aan mekaar beloof in ‘n spogerige affêre.

Volgens TshisaLIVE is die troue deur die aktrisse-turned-troubeplanner, Sophie Ndaba beplan.

Die couple is in 2010 verloof en het in 2011 ‘n tradisionele troue in Soweto gehad.

Hulle het twee kinders saam. - timeslive.co.za

???

A photo posted by Jarred Doyle (@jarredlove13) on

?? ???? #FatherAndSon

A photo posted by Jarred Doyle (@jarredlove13) on

??L O V E ??

A photo posted by Nutrition?? Health ?? Love ?? (@mercynmogase) on

I do I do i do I do ???????? may the Lord bless your love and union @enhlembali_ congratulations cuz ????

A video posted by Nutrition?? Health ?? Love ?? (@mercynmogase) on

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters