3 maande gelede
Zim smokkel bond notes
 ~ 

HARARE. – Zimbabwiese bond notes word oor die grens gesmokkel en op die swartmark verkoop.

Volgens die Sunday News word die bondnotes by die Plumtree-, Victoria Falls- en Beitbrug- grenspos verhandel vir kontant.

’n Geldwisselaar by ’n grenspos in Botswana sê: “Hulle wissel liewer hul geld hier. Dis hoekom ons seker maak die voorraad bondnotes word heeltyd uit Zimbabwe voorsien.” – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters