2 maande gelede
Tante die oudste
Violet Mosse Brown  ~ 

DIE oudste mens ter wêreld is nou Violet Mosse Brown, ’n vrou van 117 jaar van Jamaika.

Sy is op 10 Maart 1900 in Trelawney in die noordweste van die land gebore en het haar lewe lank daar gewoon.

Op 110 jaar het sy aan ’n plaaslike koerant haar hoë ouderdom daaraan toegeskryf dat sy nie vark eet nie en geen alkohol drink nie. – metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters