8 dae gelede
Oz stem oor gay-troues
foto ter illustrasie  ~ verskaf

SYDNEY. – ’n Omstrede peiling per pos oor huwelike tussen mense van die dieselfde geslag het gister in Australië begin. Stembriewe is oral op die vasteland afgelewer vir ’n veldtog tussen die “ja”- en “nee”-kant.

Al het 70% van die mense in ’n onlangse Fairfax Media-peiling aangedui hulle ondersteun sulke huwelike, het Australië dit steeds nie gewettig nie.

Die nuwe peiling per pos is vrywillig en nie bindend nie. – AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters