7 maande gelede
Ou vas oor diere- en kiddie-porn
David Carey. Foto: Ncj Media  ~ 

‘n Man is gearresteer nadat hy betrap is met 9000 onsedelike foto’s van kinders.

David Carey is van nege oortredings aangekla, insluitend diere-porn so wel as duisende onsedelike foto’s van kinders, sommige wat diè na bewering ‘extreme’.

Die 33-jarige het vlugtig in die North Tyneside landdroshof verskyn vir ‘n verhoor, voordat sy saak na 'n crown court (‘n hof in Engeland en Wallis wat met ernstige oortredings handel) gestuur is.

Laura Lax, aanklaer, het gesê die beweerde oortredings het tussen 1 November 2012 en 25 Februarie 2016 plaasgevind by sy huis.

Die saak is na Newcastle Crown Court verwys, waar Carey na verwag word op 1 Februarie sal verskyn.

Hy is tot dan uit op voorwaardelike borgtog. - metro.co.uk

Foto: Ncj Media

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters