5 dae gelede
Girl date Con Juan
Foto: contemporaryfamilies.org  ~ 

’N LUISGAT van New York het nie sy date se hart gesteel nie – hy’t haar beroof nadat hy hul ete met haar kredietkaart betaal het.

Op 19 November het hulle gaan uiteet. Toe vat die dief die pad met haar Macbook en kredietkaart. Hy’t daarmee op ’n shopping spree gegaan.

Die Con Juan is geïdentifiseer as Antonio Ruiz. – Daily News

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters