2 maande gelede
Filippyne is in ellende
 ~ 

Die strate van Quezon-stad op die vernaamste Filippynse eiland, Luzon, het gister soos dié van Venesië gelyk, maar net minder romanties. Dít was nadat ’n sikloon gister uitgesak en die hoofstad, Manila, en plekke in omliggende gebiede in ellende gedompel het. Minstens twee slagoffers is dood ná die swaar neerslae en grondstortings.Foto: REUTERS

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters