5 maande gelede
Jub Jub sê sorry met song
 ~ 

Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye het glo sy eerste song, sedert sy vrylating uit die tronk op parool, vrygestel. In dit pleit hy ondermeer om vergifnis. 

Drum
berig die rymkletser het die jammersê liedjie Ke Kopa Tshwarelo (Please forgive me geskryf terwyl hy in die tronk was.

Ure na Jub Jub laat verlede week op parool vrygelaat is, het ‘n song met dieselfde naam sy weg tot die internet gevind en feature die jazz sanger Tsepo Tshola.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters