15 dae gelede
Wen 1 van 3 “Hairstyle Kits”
 ~ 

Koop Son en Son op Sondag en staan 'n kans om een van drie flatiron hairstyle kits te wen.
SMS “ARIA” na 35128 met jou naam, ouderdom en plek waar jy woon (bv. Helen Erasmus, 36, Paarl). Elke SMS kos R1,50.

Bepalings en voorwaardes: WES-KAAP
- Die kompetisie begin Maandag 10 Julie en eindig 23:59:59 op Sondag 23 Julie 2017.
- Die loting word Maandag 24 Julie 2017 gedoen en die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
- Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner geloot word.
- Die prys is nie omruilbaar nie.
- Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
- Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
- Die wenners het tot 13:00 op Donderdag 27 Julie om hul pryse af te haal. Son is in die Media24-sentrum, 5de vloer, Heerengracht 40, Kaapstad.
- Vir navrae oor bemarkings of kompetisies, bel Shanique Hayward by 021 406 4609.
 
Bepalings en voorwaardes: OOS-KAAP
- Die kompetisie begin Maandag 10 Julie en eindig 23:59:59 op Sondag 23 Julie 2017.
- Die loting word Maandag 24 Julie 2017 gedoen en die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
- Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner geloot word.
- Die prys is nie omruilbaar nie.
- Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
- Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
- Die wenners het tot 13:00 op Donderdag 27 Julie om hul pryse af te haal. Son is in die Ton Vosloo-mediasentrum, Ivor Benn Close, Fairview, Port Elizabeth. Skakel 041 503 6111 vir meer inligting.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters